Woordelys
Detailed App Info:
Application Description
Die app bestaan uit 'n databasis van woorde met 3 verskillende funksies wat die gebruiker ondersteun om `n spesifieke woord te vind. Hierdie is 'n tipiese blokkiesraaisel woordelys app en vergemaklik die invul van Afrikaanse blokkiesraaisels.
Die app ondersteun die blokkiesraaisel entoesias met die invul van enige raaisel.
Die databasis bevat meer as 140000 Afrikaanse woorde. Hierdie woorde word oor die algemeen in Afrikaanse blokkiesraaisels gebruik.
Die soekfunksies werk soos volg:
1. Gebruik die alfabet
2. Gebruik die woordlengtes
3. Gebruik die bekende sowel as die onbekende letters van die spesifieke woord wat gesoek word.
Die app is beskikbaar vir iPads en iPhones.

Requirements
Your mobile device must have at least 8.74 MB of space to download and install Woordelys app. Woordelys is available on iTunes for $3.99
If you have any problems with installation or in-app purchase, found bugs, questions, comments about this application, you can visit the official website of Pierre Marais at http://www.i-learn.co.za.
Copyright © 2014 P F Marais